![]() Haar debuut-enkelsnit, "Butterflies", is in November 2017 vrygestel en het ‘n merkwaardige 12 weke in die nommer een posisie op die 5FM "Top Pop"-trefferlys spandeer.ĭeezer, die wêreld se mees persoonlike digitale musiekdiens, het Bianca Blanc in Julie 2018 aangewys as hul 2018/2019 Deezer NEXT kunstenaar van Suid-Afrika. ![]() Sy het nou saam met vervaardiger Matthew Fink gewerk om die samestelling van elke liedjie te vorm en om waarlik ‘n goeie album te vervaardig. Met ‘n ongelooflike stem en passie vir musiek, skryf en toonset Bianca met fyn musikaliteit haar eie musiek op die kitaar of ukelele.Īl die liedjies op Bianca se self-getitelde debuutalbum "Bianca Blanc", wat in September 2018 vrygestel is, is deur haar geskryf en gekomponeer. Bianca Blanc is ‘n talentvolle en hardwerkende jong sangeres/liedjieskrywer van Centurion, Pretoria.
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. ArchivesCategories |